Daar is nou ’n nuwe inisiatief van ’n klomp brouers in die Kaap om plaaslike mikrobrouers onder die aandag van die publiek te bring. We Love Real Beer help klein brouerye om ’n netwerk te vorm om die mark te bereik.
Besoek www.weloverealbeer.com vir meer besonderhede.
No comments :
Post a comment