Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/08/2011

Wortelpoeding

250 mℓ botter
125 mℓ suiker
250 mℓ meel
5 mℓ koeksoda
125 mℓ pitlose rosyne
125 mℓ korente
3 eiers, geklits
knippie sout
250 mℓ wortels, gaar en gerasper
Klits die botter en suiker saam tot dit ’n room vorm.
Meng die meel by.
Meng die eiers by.
Meng die koeksoda by.
Meng die wortels by.
Meng die rosyne en korente by.
Gooi die mengsel in die gesmeerde poedingbak en bedek met botterpapier. Bind die papier vas. Die poeding moet nou gestoom word.

Plaas die poedingbak ’n halwe kastrol kookwater. Die water in die kastrol moet aan die kook gehou word en aangevul word indien nodig. Die water moet soveel as moontlik van die poedingbak bedek.

Stoom tot gaar.

resep: Fred Reinecke

No comments :

Post a Comment