Die bekende kosskrywers Peter Veldsman en Hester van der Walt gesels met mekaar oor hul jongste boeke.
Met Veldsman se ’n Mondvol lekker en Hester se brood deur Van der Walt word sielskos met ’n fyn sin vir humor opgedis wat die monde laat water.
Gaan luister na die kombuisgeheime van twee mense wie se hande vir niks verkeerd staan nie!
2011 Cederbergfees
30 April
Reinholds Restaurant
Moontlik gemaak deur: Hiemstra Trust
Tydduur: 80 minute
Kaartjies: R50 per persoon, ligte ontbyt ingesluit
Besprekings: Cederberg Feeskantoor 027 482 1090
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment