60 mℓ appelkooskonfyt
20 mℓ botter, gesmelt
20 mℓ koeksoda
knippie sout
1 pakkie geel jellie
750 mℓ kookwater
250 mℓ melk, gekook
Roer die konfyt en botter saam.
Voeg die mel en sout by.
Meng die koeksoda met die warm melk en voeg by die mengsel.
Gooi die mengsel in ’n bottergesmeerde bak.
Meng die jellie met die kookwater en roer tot dit opgelos is. Gooi by die melkmengsel.
Bak by 180ºC.
resep: Theo Vorster
No comments :
Post a comment