Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/07/2011

Xhosa Kos en Kultuur

(Indien jy hier beland het opsoek na Xhosa resepte, probeer die volgende:
Dombolo
Beesstertbredie / Umsila wenkomo
Stampmielies en bone / Umqusho (Samp and Beans)
)
Kom geniet 'n tradisionele Xhosamaaltyd met stories, musiek en danse in 'n tradisionele kraal.

Besprekings en vertrektye by Oudtshoorn Toerismeburo/Absa KKNK-kantoor of telefonies by 083 597 5289 / 078 388 9594.

Aangebied in Engels.

KKNK 2011

Vanaf Oudtshoorn Toerisme Buro
40 min.

R65
2 tot 9 April 11:00 (middagetes) 240 min.

R95
2 tot 9 April 18:00 – 22:00 (stories, dans en etes)

No comments :

Post a Comment