Verhit jou olie tot die regte temperatuur.
Draai die filette wanneer jy dit in die olie plaas. Dit verhoed dat die vis later pap word.
Haal die vis uit wanneer dit goudbruin is.
Plaas vir 2 minute op kombuispapier.
Strooi gekapte pietersielie oor en bedien.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment