Smeer ’n plat pyrex-bak met botter.
Pak ’n laag boudoir koekies daarin en sprinkel sjerrie oor.
Skep ’n teelepel appelkooskonfyt oor die koekies.
Snipper ’n dik laag piesangs oor en plaas klontjies botter hier en daar.
Gooi net genoeg vla oor om alles te bedek.
Versier met geklitste room.
Plaas in die yskas om te stol voor jy dit bedien.
resep: Louise Grobler
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment