Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/03/2011

The Star Trek Cookbook

Is daar kos waarvan mense, Klingons en Vulcans sal hou? Indien wel, hoe smaak dit? Hoe word dit voorberei? Is die bestanddele plaaslik beskikbaar?

Dis die tipe vrae wat Neelix, hoofsjef van die USS Voyager, gereeld in die gesig staar. Sy tyd op die Voyager het hom ’n paar truuks geleer en gelukkig vir ons, het hy dit alles neergeskryf in The Star Trek Cookbook. Hy gooi die deure van interstellêre haute cuisine wyd oop en onthul sy geheime resepte vir die eksotiese disse en drankies.

The Star Trek Cookbook bevat al die gunsteling geregte van die karakters van elke Star Trek-reeks en fliek, aangepas vir jou kombuis. Dit het ook ’n volledige gids vir die voorbereiding van al die drankies wat Quark's bedien is.

No comments :

Post a Comment