Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/15/2011

Heerlike vinkel

Mense wat sê hulle hou nie van vinkel knolle nie moet hierdie reseppie probeer. Jy kan die vinkel effe grote hou vir ’n vingerete.

Sny die vinkel op, maar nie te klein nie.
Gooi dit in kookwater vir 2 minute.
Verwyder die vinkel uit die water en meng dit met ’n lekker tamatiesous.
Skep in ’n oondbak en strooi lekker baie parmesan oor.
Bak vir 20 minute by 180ºC.

Lekkerrrrrr!

resep: Ina

No comments :

Post a Comment