Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/30/2011

Partytjies is pret 3

Raad-op met jou kind se komende verjaardagpartytjie?

Met vele temas om uit te kies bied Partytjies is Pret 3 (Party Magic 3) hope inspirasie:

• verbeeldingryke idees vir koeke,
• stap-vir-stap-instruksies,
• kreatiewe idees vir uitnodigings,
• prettige geskenkpakkies,
• soet en sout eetgoed,
• die heerlikste drinkgoed,
• iets vir elke smaak, ouderdom, en begroting.

Hierdie praktiese en nuttige gids is gemik op gewone ouers met min tyd en geld tot hul beskikking, maar wat tog vir hul kinders die lekkerste en vrolikste verjaardagviering wil bied.

Die skrywers is Arina du Plessis en Bernice van der Merwe. Die boek word vandag vrygestel.

No comments :

Post a Comment