Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/01/2011

Ansjovisbroodjie / Anchovies Sandwich

Nog ’n lekker broodjie:

Maak ansjovisfilette fyn en meng dit met die hardgekookte geel van twee eiers.
Gebruik dit op jou brood.

Geniet!

resep: Ella

No comments :

Post a Comment