Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/29/2011

Roomys en warm sjokoladesous / Ice Cream and Chocolate Sauce

Meng helfte room en helfte sjokoladestroop. Laasgenoemde koop jy sommer by die supermark.
Gooi die mengsel in ’n kastrol en verhit tot kookpunt.
Geniet dit oor vanilla roomys.

resep: Marais Steyn

No comments :

Post a Comment