Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


6/19/2011

Sardyntjiebroodjie

Een van my gunsteling broodjies vir middagete:

Maak ’n blikkie sardientjies fyn en meng dit met die hardgekookte geel van twee eiers, 2 druppels suurlemoensap, ’n grypie fyngekapte vinkel en sout en peper na smaak.
Gebruik die mengsel op jou gunsteling brood.

Geniet!

resep: Ella

No comments :

Post a comment