Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/02/2011

Aurore

Hierdie is die tradisionele weergawe van die aurora sous.

Meng 500 mℓ tamatiesous saam met 200 mℓ velouté en 50 g botter oor lae hitte.

Die moderne weergawe is basies ’n witsous wat met tamatiepuree gegeur is.

No comments :

Post a Comment