Behou so 100 ml van die water waarin die alikreukels gekook het. Gooi genoeg melk - dit is die basis van jou sop. Gooi 'n klont botter by en geur met sout, peper en 'n paar druppels suurlemoensap. Gooi 'n bietjie hawermeel by en kook die spulletjie tot dit gaar is.
Nou gooi jy die alikreukels in en kook stadig kook vir 'n uur.
Bedien dadelik.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment