Gebruik die koppe van jong brandnetels vir die sop. Was dit goed in sout en water en kap dit fyn.
Kook die brandnetels in bouillon tot sag.
Proe vir sout en peper, roer ’n klont botter by en bedien.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment