½ van ’n klein rooikool, in fyn repies gesny
3 appels, ontpit en in blokkies gesny
die sap van 2 suurlemoene
250 mℓ pitlose rosyne
250 mℓ pynappelstukke
30 mℓ sesamesaad, gerooster
60 mℓ gevlokte amandels
30 mℓ heuning
30 mℓ fyngekapte knoffel
60 mℓ vars, fyngekapte koljander
2 rissies, fyn opgekap
sout
peper
Meng al die bestanddele saam en gooi in slaaibak.
Sprinkel slaaisous oor.
Verkoel en bedien.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment