Haring is ’n heerlike eetvis. Deesdae kry mens gereeld skoongemaakte, gerookte haring filette in supermarkte.
Breek haringfilette in stukke en meng dit met gekookte aartappels vir ’n slaai. Sprinkel ’n skeut suurlemoensap en ’n paar druppels olyfolie by. Heerlik!
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment