1 Engelse komkommer, in klein blokkies gesny
1 groen soetrissie, in klein blokkies gesny
1 rooi soetrissie, in klein blokkies gesny
1 ui, in fyn stukkies opgesny
2 hande vol pietersielie, fyn opgesny
1 blikkie klein mielies, gedreineer
500 mℓ gaar pastaskulpe
15 mℓ droë tiemie
15 mℓ droë origanum
250 mℓ mayonnaise
sout
peper
Meng al die bestanddele saam, verkoel en bedien.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment