Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/09/2011

Hoe om ’n vis te fileer

Sny met ’n lang, skerp mes langs die rug af, bo-oor en teen die ruggraat.
Lig die filet op.

Om die ander filet af te sny, steek die mes by die kopkant onder die graat in en sny met kort bewegings teen die graat af.

No comments :

Post a Comment