Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/19/2011

Hoenderbroodjies / Chicken Sandwich

Gebruik die witvleis van ’n hoender vir die resep. Gaar hoenderborsies is ideaal. Kap dit fyn en meng met gerasperde pynappel. Geur met sout en peper en sit op ’n sny brood.

No comments :

Post a Comment