250 mℓ botter
250 mℓ suiker
1 eier, grklits
5 mℓ neutmuskaat
5 mℓ koeksoda
appelkooskonfyt
Meng al die droë bestanddele saam.
Vryf die botter by die droë bestanddele.
Voeg die eier by die mengsel en meng alles goed.
Maak ronde balletjies met die deeg, druk gaatjies in elkeen en vul die gaatjies met appelkooskonfyt.
Bak in ’n kolwyntjiepan by 180ºC tot gaar.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment