Witbrood werk die maklikste. Sny die korsies rondom af en smeer met botter.
Smeer jou vulsel egalig oor die sny brood. Rol dit op en steek dit vas met ’n stokkie. Plaas in die yskas vir ten minste ’n uur.
Wanneer die brood goed vaskleef kan jy die stokkie verwyder.
Sny die rolletjies in twee, indien dit te groot is.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment