Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/13/2011

’n Botterskorsieslaai / Butternut Salad

Begin met roketblare onder in die slaaibak.
Op die blare strooi jy gaar botterskorsie wat in blokkies gesny is.
Moenie die sout en peper vergeet nie.
Nou volg die beet, ook in blokkies gesny.
Volgende is feta, ook in blokkies.
Strooi pampoensade oor en sprinkel balsemasyn oor.

resep: Ronelle

No comments :

Post a Comment