150 mℓ sampioene, fyngekap
30 mℓ gekapte pietersielie
30 mℓ botter
sout
peper
250 mℓ fyngekapte tamaties
125 mℓ gerasperde cheddar
Sny die eiers in die lengte deur, verwyder die geel en maak dit fyn.
Braai die sampioene saam met die pietersielie in die botter tot sag.
Meng die sampioene en eiergeel en vul die holtes van die halwe eiers.
Plaas die eiers in ’n oondbak en gooi die tamatie oor. Strooi sout en peper oor en bedek met die kaas.
Plaas onder die oondrooster vir 10 minute.
Bedien.
resep: Petra van der Merwe
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment