Kook die snye in hoendersop (resep 2) tot dit begin opbreek.
Gooi die sop deur ’n sif en druk die brood met jou hand deur die sif.
Gooi 5 mℓ neutmuskaat, 70 g botter en sout en peper na smaak by. Kook stadig tot baie warm.
Kook eiers (1 per persoon). Die eiers moet sag wees wanneer dit afgedop is. Plaas die eier in die bord sop wanneer jy dit bedien.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment