1 blikkie sampioensop
125 ml melk
4 gekookte aartappels, geskil en in blokkies gesny
Meng die sampioensop en melk.
Plaas die aartappelskywe in ’n oondbak.
Gooi die sopmengsel oor die aartappels. Bak vir 30 minute op 180ºC.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment