Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/08/2011

Banquière sous / Sauce Banquière

Meng 1 deel madeirawyn met 4 dele warm suprême sous.

Gooi dit deur ’n fyn sif en roer 45 mℓ gekapte truffels per 250 mℓ sous by.

Gebruik die sous saam met witvleis.

No comments :

Post a Comment