Vul die holte met port of die vonkelwyn en plaas die stuk spanspek terug waar jy dit uitgesny het.
Hou die spanspek in die yskas vir ’n dag.
Die spanspek word in stukke gesny en bedien as ’n happie of saam met roomys as nagereg.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment