Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/16/2011

Geposjeerde kabeljou / koningklipvis / Poached Cod

Gebruik ’n liter court bouillon vir die resep.

1 kg kabeljou, in skywe of filette gesny is genoeg vir hierdie resep. Jy kan ook koningklipvis gebruik. Bind die filette saam toe in ’n gaasdoek. Plaas die vis in die court bouillon en bring dit stadig tot kookpunt. Verlaag die hitte en prut vir 40 minute.

Verwyder die vis versigtig en laat dit in die doek dreineer vir 3 minute.

Bedien die vis met jou gunsteling sous.

No comments :

Post a Comment