Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/05/2011

Tamatie, soetrissie en uie slaai / Tomato, Pepper and Onion Salad

Hierdie slaai is nommerpas vir kerrie of vis.

3 tamaties, in blokkies gesny
1 groen soetrissie, in blokkies gesny
1 ui, in klein blokkies gesny
sout
peper

Meng al die bestanddele saam en plaas in die yskas vir ten minste 1 uur voor jy dit bedien.

No comments :

Post a Comment