1 liter water
90 g wortel, in skywe gesny
50 g ui, in kwarte gesny
’n takkie tiemie
’n lourierblaar
2 takke pietersielie
10 g growwe sout
30 mℓ suurlemoensap
6 peperkorrels
Laat al die bestanddele saam prut.
Laat dit afkoel voor jy dit gebruik.
Moenie die aftreksel weggooi nadat jy dit gebruik het nie. Aftreksel wat oorbly na gebruik is perfek vir sop of die maak van sous.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a Comment