Klits 1 eiergeel en 15 mℓ strooisuiker met die hand tot dit romerig begin raak.
Voeg ’n ¾ koppie sterk tee by en 30 mℓ van jou gunsteling likeur of rum. Roer enige hoeveelheid gekookte melk by.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment