Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/04/2011

Eiersous

Dié sous is basies witsous met hardgekookte eier by. Jy het 2 grofgekapte, hardgekookte eiers nodig vir hierdie hoeveelheid witsous. Roer die eier goed deur die sous.

Die sous is veral geskik vir vis.

No comments :

Post a Comment