1 liter gewone jogurt.
3 blikkies vrugte
(perske, peer en koejawel) (410 g)
1 blikkie
kondensmelk
Sny vrugte fyner.
Meng al die bestanddele.
Plaas in yskas vir 'n dag.
Geniet dit. Dit is ongelooflik lekker!
resep: Ina Roodt
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment