Dompel die
groenboontjies net lank genoeg in kookwater sodat dit gaar, maar nog kraakvars
is.
Dreineer
die bone en droog dit af. Laat dit afkoel.
Voeg
gesnyde stingeluie by en meng met Franse slaaisous. Strooi gekapte pietersielie
oor.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
No comments :
Post a Comment