Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/30/2011

Soetgoed

In Soetgoed bring Marlene van der Westhuizen bekende Kaapse staatmakers en heerlike ouwêreldse smake uit die Franse platteland bymekaar. Die boek bevat net meer as 60 resepte vir nagereg wat ingedeel is volgens die seisoene.

Hou die familie gelukkig met Griet se neuterige piesangbrood en Ouma Mollie se lemoenpoeding, of beïndruk jou vriende met sjampanjejellie met bessies of pistachio-koek en Noble Late Harvest.

Proe ’n stewige skeut Frankryk in geregte soos Blinis aux Jardins des Thévenets en die flambojante Soufflé Grand Marnier. Die resepte is maklik om te volg, maar sal jou soos ’n professionele sjef laat voel.

Met dié boek op jou rak sal jy nie sommer weer winkel toe hoef te hardloop vir nagereg nie.

No comments :

Post a Comment