Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/01/2011

Absa Kos-en-wynkonsert “Proe die beste”

Kom sluit aan by van die land se bekendste wynmakers en verhoogpersoonlikhede vir ’n heerlike kuier.

Daar word gepraat oor wynproe en kos-en-wynkombinasies en so tussendeur word ligte versnaperinge geniet. Kom luister na al die staaltjies en geniet wyn uit Absa se pinotage-versameling.

Aardklop

Roots, Potchefstroom – 120 min. – R100.
5 Okt. en 6 Okt. – 11:30

No comments :

Post a Comment