Die immergewilde “Skotse boer” en whiskyghoeroe Chris Koch en Sarie se kosredakteur Herman Lensing span kragte saam vir ’n onvergeetlike smaakondervinding.
Vyf enkelmoutwhiskies uit Skotland word geproe – elk in kombinasie met heerlike proe-happies berei deur Lensing. Lekker informeel (dog insiggewend) en boonop word ’n paar
resepte met die kuiergaste gedeel.
Aardklop
(V: geen o/18)
Roots, Potchefstroom – 90 min. – R110.
4 Okt. – 11:30, 5 Okt. en 6 Okt. – 16:00, 7 en 8 Okt. – 11:30
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment