Onder die rustige skadu van reuse-plataanbome – ’n lang tafel smaakvol gedek en versier, met ’n feestelike viergangmaaltyd (vaste spyskaart). Die prys sluit drinkgoed in.
Aardklop
Lovers’ Lane, Puk-kampus, Potchefstroom – 120 min.– R245.
9 Okt. – 12:45
No comments :
Post a comment