Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/07/2011

Kabeljou aux champignons

Smeer ’n oondbak met botter. Jou kabeljou moet vars wees. Maak ’n filet skoon en plaas dit in die gesmeerde bak. Geur met 5 mℓ sout en 2 mℓ peper per filet. Nou gooi jy witwyn by, die vis moet net-net bedek wees met die wyn. Plaas sampioene wat in skywe gesny is in die wyn by die vis. Stip elke filet met ’n klontjie botter en strooi gekapte pietersielie oor.

Bak by 180ºC vir 20 minute.

No comments :

Post a Comment