Peter Veldsman is een van Suid-Afrika se bekendste sjefs, asook restaurateur en kosboekskrywer.
Hy gaan gesels oor kos wat ons na aan die hart lê – Boerekos. ’n Heerlike driegangmaaltyd van Boerekos word bedien. Martie Meiring sit saam met hom aan – om vrae te vra en ’n hond uit ’n bos te gesels.
Aardklop
Roots, Potchefstroom – 120 min. – R200.
7 en 8 Okt. – 19:00
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment