Rangskik die piesangs in ’n gesmeerde oondbak en strooi suiker oor, gevolg deur 80 mℓ wit rum.
Bak by 180ºC vir 8 minute.
Gooi room oor, gebreekte skuimpies en ’n bietjie gesmelte botter.
Glaseer dit in ’n baie warm oond.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment