Laat die vleis vir 8 dae in soutwater lê in die somer, en 10 dae in die winter.
Verwyder die vleis en spoel dit goed af. Kook dit nou in skoon water vir 30 minute per kg.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
No comments :
Post a comment