Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/21/2011

Tongvis Normande

500 g tongvis, gefileer en ontvel.

Smeer ’n oondbak met botter. Maak ’n tongvis skoon, fileer en ontvel. Plaas dit in die gesmeerde bak. Geur met 5 ml sout en 2 ml peper per filet. Nou gooi jy witwyn by, die vis moet net-net bedek wees met die wyn. Stip elke filet met ’n klontjie botter.

Bak by 180ºC vir 15 minute. Gooi 125 mℓ room by en plaas onder ’n oondrooster tot die dis begin verbruin.

No comments :

Post a Comment