Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


11/18/2011

Fleur du Cap Top 10 plekke om te eet in Kaapstad vir 2011

(in alfabeties volgorde)

95 Keerom – Ou slawekwartiere en stalle in Kaapstad.

Aubergine – Was verlede jaar een van die Eat Out Top 10; in die Tuine in Kaapstad.

Bizerca – Verlede jaar aangewys as die beste bistro in Suid-Afrika; in Waterkant, Kaapstad.

Dear Me – bedags 'n brasserie en deli, saans slegs op bespreking. In die middestad.

The Foodbarn – Franck Dangereux se bakkery en deli bedags en saans verander dit in 'n tapas kroeg; in Noordhoek.

The Greenhouse – Peter Templehoff staan aan die stuur by die restaurant by die Cellars-Hohenort Hotel in Constantia.

Hemelhuijs – Net een jaar jonk in Kaapstad. Bedags en Woensdagaande oop.

Planet Restaurant at the Mount Nelson – 'n Goeie rede om die Mount Nelson Hotel in Kaapstad te besoek.

Societi Bistro – 'n Seisoenale spyskaart en waarde vir geld in Kaapstad.

The Test Kitchen – Luke Dale Roberts se plek by die Old Biscuit Mill in Woodstock.

No comments :

Post a comment