Kos en geselligheid op ’n bekende plaas in die Overberg – ’n fees vir die oog en ’n inspirasie om self heerlik fees te vier.
Halfaampieskraal, op die stowwerige Overbergpad deur die graanlande van die Suidwes-Kaap, is ’n tweehonderd-en-vyftig jaar oue plaas waarop vandag nog geboer word. Die jonger generasie het die ou skuur en stalle omskep in gastekamers en die Kubaans-geïnspireerde Club Havana geskep.
Wanneer daar ’n rooi ster op die plaas se naambord is, weet die bure daar word feesgevier.
Halfaampieskraal vier fees nooi jou uit om aan te sit by ’n lang plaastafel vir ’n fees met kos, dekor en stories oor die plaaslewe en partytjies.
Halfaampieskraal vier fees / deur Maria du Plessis ; foto's deur Simon Scarboro -- Human & Rousseau, 2011. -- 160 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798152419 : R 265.00
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
11/22/2011
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment