SABMiller het ’n nuwe bier in die mark, Impala Cervejas. Dit word in Mosambiek gebrou en is eers net daar beskikbaar.
Die bier word gebrou van boordwortels / maniok. Dié wortels is ’n stapelvoedsel vir baie mense in Afrika.
Indien die bier goed verkoop in Mosambiek sal SABMiller dit in die res van Afrika begin verkoop.
’n 550 mℓ Impala Cervejas kos tans R7.50 .
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
11/16/2011
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment