60 ml strooisuiker
175 g koekmeel
25 g fyngekapte sjokolade
50 g glaskersies, gekap
Room die botter en strooisuiker saam.
Sif die meel en roer dit by die mengsel.
Rol die deeg 3 mm dik uit.
Druk koekies uit met 'n koekiedrukker van 6 cm in deursnee.
Plaas kersies en sjokolade in die middel van elke tweede deegsirkel.
Bedek met 'n skoon deegsirkel en druk die rande vas.
Bak vr 10 minute by 200ºC.
Keer uit op 'n draadrak om af te koel.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment