Kook aartappels tot gaar, dreineer en laat afkoel.
Terwyl die aartappels kook kan jy spek braai en daarna ook eenkant plaas om af te koel.
Sodra alles afgekoel het dat jy dit kan hanteer moet jy die aartappels skil en in ’n mengbak plaas. Knip die spek in blokkies by die aartappels.
Meng crème fraîche by die aartappels en spek saam met sout na smaak.
Bedien dadelik.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment